Salomina Blignaut

Drie personeellede van CityMed Daghospitaal van Prellerplein Inkopiesentrum in Bloemfontein, Adel Lawrens, SAlomina Blignaut en Annelise Pieterse het Schools That Rock en die SANBS se Bloedskenk-aksie ondersteun deur vandag bloed te skenk.

Hulle daag nou personeel van alle hospitale uit om ook bloed te skenk en sodoende lewens te red.

Vlnr: Adel Lawrence en Annelise Pieterse