Category: Tennis

Willem Postma Tennis nuus

Willem Postma se o/11 seuns tennisspelers het die week vanaf 26 tot 29 April aan die INTER AFRICA TENNIS 4 LIFE 0/11 TENNISTOERNOOI op Bethlehem deelgeneem. Die spelers was Ben Scholtz, Dian Havenga, Stehan vd Merwe, Nico Corbett en Ivan Hoffman. Ons span het in die seuns A liga meegeding teen 15 ander skole van oor die land, waar onder Stellenbosch, Polokwane, Durban en Upington. In die A liga was daar vier groepe van vier skole elk. In die uitdunrondtes het ons eerste van al vier die groepe geëindig waarna ons in die uitkloprondtes teen drie ander skole (Grey...

Read More

Jacobsdal Primêre Skool – Suid-Vrystaat Tennisspan

Foto 1:  Tennisspelers in die Suid-Vrystaat 0/10 tennisspan: vlnr:  Ewan Burger, Johandri de Wet, Izeldi Jacobs, Jannes krause en Riko Swart   Foto 2:  Tennisspelers in die Suid-Vrystaat 0/12 tennisspan: vlnr:  Cayla Da Camara, Suzaan le Roux, Anneline de Wet en Hanru Krause   Foto 3:  Tennisspelers in die Suid-Vrystaat 0/14 tennisspan: vlnr:  Wynand Botha, Dirk le Roux, Miandi Steenkamp en Chrisna...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest