Category: Shooting

Hoërskool Sentraal nuus uit die kantoor

Hoërskool Sentraal se leerders neem deel aan die Nasionale Bisley Luggeweer Sporterklas Suid-Afrikaanse Kampioenskappe  Die volgende leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, het aan die Nasionale Bisley Luggeweer Sporterklas Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelgeneem in Newcastle v.l.n.r Nicolaas jv Rensburg (deel van 0/16 A –Span), Tiaan de Wet ( Deel van 0/21 A-span wat goud behaal), Ruben Duvenhage (Deel van 0/14 A –span wat 1e plek behaal), Pieter Luttig ( deel van 0/21 –span wat 1e plek in behaal), Charné du Plooy (Spankaptein van Vrystaatspan), Adriaan Badenhorst (deel van 0/16 A-span), Bianca Smit ( deel van 0/14 B-span wat ‘n 2e...

Read More

Hanro Pienaar van Hoërskool Fichardtpark skitter in luggeweer skiet

Hanro Pienaar (‘n leerder van Hoërskool Fichardtpark in Bloemfontein) het Januarie 2017 begin luggeweer skiet en het deur die jaar baie goeie vordering gemaak en is in die 2017 Vrystaat luggeweer span ingesluit wat vanaf 2 tot 6 Oktober 2017 in Newcastle aan die SA’s deelgeneem het. Hanro het onder die SA Top 10 O/14’s by die kampioenskappe...

Read More

Hoërskool Sentraal leerder presteer by Vrystaat Metaal Silhoeëtskiet Ope Kampioenskap

Baie geluk aan Raymond Janse van Rensburg van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein wat aan die Vrystaat Metaal Silhoeëtskiet Ope Kampioenskap deelgeneem het tydens die naweek van 28 April 2017. Sentraal is baie trots op jou. Hy behaal die volgende resultate: 4 goud (0/20) 1 goud (alle ouderdomme) 1 silwer ( alle ouderdomme) 3 brons...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest