Category: Rugby

Verskeie seuns en personeel van Hoërskool Hennenman verteenwoordig die Sandveldspanne

Verskeie seuns en personeel van Hoërskool Hennenman verteenwoordig die o.16- en o.19-Sandveldspanne gedurende die vakansie op die VKB-uitnodigingsweke as spelers, afrigters en spanbestuurders. Agter v.l.n.r. op die foto is: Mnr. Frans Kruger (afrigter o.19), Dewald Hamman (o.19), Thinus Claassen (o.19), Cornel Fourie (o.19), Mnr. C. Schlebusch (spanbestuurder o.16), Ryan Engelbrecht (o.16), JC Kleynhans (o.16), Xolani Gongo (kaptein o.19) en mnr. A. van Niekerk (afrigter o.16). Voor v.l.n.r. is Gerrit Ferreira (o.19) en Carlos Kosha (o.16). Die o.16-Sandveldspan was by die VKB-uitnodigingsweek in Frankfort en die o.19-Sandveldspan  by die VKB-uitnodigingsweek in...

Read More

Fichies trots op Powell-sewes toernooi

Fichies bied Sewes-Rugby (onderleiding van Mnr. Herbie Miles) aan.  Die toernooi is baie sterk ondersteun deur Mnr. Neil Powell (SA-afrigter van Sewes-Rugby) en Mnr. Dirk Opperman (Hoofborg- Makomota Stone).  Die toernooi was ‘n reuse sukses met deurlopende wedstryde, lekker musiek, Fichie-voetjie pom-poms en positiewe ondersteuning vir al die spanne.  Fichies se 0/13 Rugbyspan het tweede in die toernooi geëindig.  Knap...

Read More

Hoërskool Witteberg se O/15A rugbymanne het vanjaar se griffons liga op `n groot noot afgesluit. 

Hoërskool Witteberg se O/15A rugbymanne het vanjaar se griffons liga op `n groot noot afgesluit. Die span het Saterdag 12/08 Goudveld laat les op sê. Witteberg tree as wenners uit die stryd en klop Goudveld 14-10. Hierdie dring deur na die kovsiebeker Henrico Janse van Rensbrug, Thabo Makhoa, Fritz Crous, Herman Wessels, Harry Wessels, Hannes van Eden, Dalton Lategan, Nardu Swart, Phileo Lodeweyk 2e ry: Anro Smit, Du Toit van Huyssteen, Mabuso , Ryno Oosthuizen, Kamo Mofokeng, 3e ry: Jan van Niekerk, Pascal Ekeji, Christiaan van Deventer, Givestro Argentino, Erik van Aswegen, Chris Briel, Neo Malefane, Petri van der...

Read More

Hoërskool Witteberg se O/16A rugbymanne het vanjaar se griffons liga op `n groot noot afgesluit.

Hoërskool Witteberg se O/16A rugbymanne het vanjaar se griffons liga op `n groot noot afgesluit. Die span het Saterdag 12/08 Voortrekke laat les op sê. Witteberg tree as wenners uit die stryd en klop Voortrekker (hierdie ouderdoms groep se eerste keer wat hulle Voortrekker wen) 10-17. Die wenners is van links voor: Erasmus Steenkamp, , Marinus Minnaar, Christo van Deventer, Fernando Galant 2e ry: Mpho Ntsutle, Ruan Strydom, Paul, Franco Oosthuizen, Motluang, Marnus Nel, Lourens Van Rensburg, 3e ry: mnr. Morné Kymdell (afrigter), Ian Cilliers, Johan Benecke, Henry de Wet, Mathew Colett, Leander Huys, Caden Schutte, hanrique Grobler, Beneke...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest