Category: Rugby

Splinternuwe Sentrale Skole Ligareeks in 2018

Groot opgewondenheid heers oor volgende jaar se splinternuwe Sentrale Skole Ligareeks! Witteberg gaan saam met sewe ander skole op ‘n krag-teen-krag basis teen mekaar meeding in rugby, netbal en hokkie. Witteberg is ingedeel saam met Hoërskool Noord-Kaap (Kimberley), Sentraal (Bloemfontein) en Fichardtpark (Bloemfontein). Die ander groep bestaan uit Voortrekker, Diamantveld (Kimberley), Jim Fouché (Bloemfontein) en Goudveld (Welkom). Witteberg is baie trots op Mnr Leander Taljaard, Mnr Magnus Buys en Mev Anke Jordaan, wat almal tot die bestuur van die nuwe reeks verkies is! Datums en bepalings sal in November gefinaliseer...

Read More

Die jaarlikse Griffons 7’s gehou te Bethlehem Voortrekker Hoërskool

Die naweek van 2 September is die jaarlikse Griffons 7’s gehou te Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Die  spanne het as volg geeindig Goudveld Voortrekker Witteberg Welkom Gimnasium Wilgerivier Rooiskool Hentie Cilliers Hoëskool Reitz Retief Hoërskool Blouskool Baie geluk aan 4 van Voortrekker se spelers wat deur is na die volgende proewe te Welkom. v/l:  Cammy Roux, Thabiso Mofokeng, Marnis van Niekerk en Marius van der...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest