Category: Sports

Sentrale Volkskool – Spesiale toekennings tydens die Kroon Atletiekbyeenkoms !

Ontvang  spesiale toekennings tydens die Kroon Atletiekbyeenkoms ! Twee atlete van Sentreale Volkskool  het  tydens die Kroon Atletiekbyeenkoms  spesiale toekennings vir hulle prestasies ontvang. Dendre Aucamp  is  aangewys as beste senior  seuns  baanatleet (75m hekkies  S/12) , en Mia Marie Campher as beste senior dogter baanatleet (150m hekkies D/12)   Mia-Marie Campher en Dendre...

Read More

Sentrale Volkskool- Senties Atlete presteer puik tydens Kroon Atletiek byeenkoms!

Atlete van Sentrale Volkskool  op Kroonstad het  tydens die Kroon Atletiekbyeenkoms  op 10 Februarie  uitsonderlik goed presteer . Hulle het  tydens die byeenkoms   23 goue , 27 silver en 15  bronsmedaljes  verower.  Altesaam 43 atlete van Sentrale Volkskool  gaan op 28 Februarie  aan 70  items  aan die  Noord Vrystaat byeenkoms op Sasolburg deelneem. Atlete wat goue medaljes  tydens die byeenkoms verower het  is  Ane Crous ,Hanriette van Zyl, Marinda Cronje, Margarete Zietsman(2), Emma Schutte (3),Joret Olivier(2),Chelsea Reid, Mia Marie Campher (2), Nadia Campher BJ Pelser (2), Tertuis Brink, Michiel Heyns, Dendre Aucamp(2) ,DJ Liebenberg, Elandre van der Merwe ,...

Read More

Atlete van Sentrale Volkskool Kroonstad presteer

Atlete van Sentrale Volkskool  presteer  uitstekend  tydens Suid- Afrikaanse Atletiek kampioenskappe  in Germiston . Emma Schutte  en Dendre Aucamp van Sentrale Volkskool  het  tydens die Suid Afrikaanse AtletiekKampioenskappe uitstekend presteer . Dendre  het ‘n 3de plek ( brons medalje ) in die 75 m hekkies vir S/12 ontvang. Emma het  as deel van die Vrystaatse D/11 aflosspan ‘n 3de plek (brons medalje) ontvang. Sy het ook in die 80 -en 100m  D/11 tot die semi finale...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest