Category: Sports

Uitslae Grey teen Affies 10 Mei 2015

Die FNB Classic Clashes tussen Grey en Affies het die afgelope naweek plaasgevind.  Hier is die uitslae: Grey vs Affies 10 Mei 2015 RUGBY SPAN GREY Affies Status 14A 31 17 Wen 14B 12 24 Verloor 14C 12 10 Wen 14D 19 19 Gelykop 14E 0 29 Verloor 14F 24 12 Wen 15A 32 24 Wen 15B 13 12 Wen 15C 7 20 Verloor 15D 0 36 Verloor 15E 14 50 Verloor 15F 0 55 Verloor 16A 17 16 Wen 16B 19 22 Verloor 16C 0 25 Verloor 16D 12 14 Verloor 16E 0 55 Verloor 16F 18 14...

Read More

Grey Primêr neem deel aan Interprovinsiale Chessa skaaktoernooi

Die volgende seuns het te Odendaalsrus aan die Interprovinsiale Chessa skaaktoernooi deelgeneem en die volgende uitslae behaal. Christiaan Kotze (o.10) behaal goud. Louis Janse van Vuren (o.12) behaal silwer. Eduard Buchner (o.14) behaal brons. Armand Fourie en Marinus Staats (o.12); AW Bosch en Reinier Potgieter (o.14) wen 3 uit 5 wedstryde.  Steeds ‘n goeie...

Read More

Robbie le Roux van Rooiskool maak Kroonstad trots

Robbie le Roux ‘n graad 10 leerder van Rooiskool (AHS Kroonstad) maak Kroonstad trots elke keer wat hy in die water is. Robbie is sopas ingesluit in ‘n oefengroep wat na Italië op 24 Junie vertrek om in Treviso en Pesaro te oefen en aan verskeie gala’s deel te neem. Hy het die eer behaal tydens die afgelope Jeugkampioenskappe in Durban, waar hy  die volgende prestasies behaal het:  1 x silwer medalje in 100m Borsslag (1:08,58) en twee vierde plekke in die ouderdomsgroep 15-19 jaar.  Robbie het ook vroeër tydens die Vlak 3 Nasionale Swemkampioenskappe in Port Elizabeth 2...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

Life isn’t about finding yourself. Life is about creating yourself – George Bernard Shaw

Pin It on Pinterest