Category: Sports

Jim Fouché o/16 hokkieseuns gekies vir Suid-Vrystaatspan

Die volgende seuns o/16-hokkiespelers van JF is gekies vir die Suid-Vrystaatspan. Voor  v.l.n.r:  Ruben Pretorius (o/16A)  ;  Edwin Harms (o/16B)  ;  Wihan Boshoff (o/16C)  ; Danco van Graan (o/16C)  ;  Zandré Pretorius (o/16B)  ;  Jayden Bester (o/16C)  ; Karel van Heerden (o/16C)  ;  Hanro Taylor (o/16B). Agter  v.l.n.r:   Pool Lerm (o/16C)  ;  Xander Kotzé (o/16B)  ;  AD Pretorius (o/16A)  ;  Demetri Steyn (o/16B)  ;  Victor Reyneke (o/16C) en  Michael Osborne...

Read More

Sannies trots op leerders wat ingesluit is in Vrystaatse Kiewiete spanne

Vrystaat Kiewiete Die skool is regtig trots op die volgende seuns wat ingesluit is in die Vrystaatse Kiewiete spanne. 0/16’s van links: Arthur Watkins, William Bloem, Rudolf Coetzee, Gerhard Fouche(o/k), Michael Armstrong en Enrico Vermaak.   0/19’s van links: Nicky Hattingh, Andre vd Berg, JJ Marais, Lorenco vd Westhuizen, Lanze Botha, Tebo Maroke en Marcel Smit(o/k). Die seuns het alreeds twee opwarmingswedstryde gespeel en die uitslae is soos volg: 0/16’s: teen Oos-Vrystaat wen 54-12 teen Sandveld wen 28-0 0/19’s: teen Oos-Vrystaat wen 21-19 teen Sandveld en 31-29 Die onder 16 week vind in Frankfort plaas vanaf 28 Junie tot...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

Life isn’t about finding yourself. Life is about creating yourself – George Bernard Shaw

Pin It on Pinterest