Category: Sports

Grey – Results

Grey Uitslae Sien onder die uitsonderlike prestasies van die Grey-manne die afgelope tyd:  (sluit in rugby / hokkie / sokker / equestrian / krygkuns / “pool” / muurbal / golf / bergfiets / voorstrekkers)RUGBY Ig Prinsloo wat ingesluit is in die SA Skole A-span. Naweek se ligawedstryde: 1ste span wen 18 – 10 teen HTS Louis Botha o/19 A 3de span wen 12 – 5 teen HTS Louis Botha o/16 B wen 54 – 0 teen HTS Louis Botha o/16 A o/15 A wen 50 – 0 teen HTS Louis Botha o/15 A o/14 A wen 51-0 teen HTS...

Read More

Fichies – 0/12 A Netbal Suid-Afrikaanse Skole Netbal Kampioenskappe by Waterkloof

Die o/12 A netbalspan van Fichardtpark Laerskool het op Saterdag, 25 Julie aan die Suid-Afrikaanse Skole Netbal Kampioenskappe by Waterkloof deelgeneem.  Hulle het hulself baie goed van hul taak gekwyt. Hulle wen 4 wedstryde,  verloor 2 en speel 1 gelykop.  Hulle eindig 9 de in die kompetisie waar 20 skole deelgeneem het, van regoor Suid-Afrika. Fichies is voorwaar trots op die kinders en hul...

Read More

Sannies – Vrystaat Kiewiete o/19

Vrystaat Kiewiete Sannies is baie trots op die volgende seuns wat ingesluit in die Vrystaatse Kiewiete spanne. 0/19’s van links: Nicky Hattingh, Andre vd Berg, JJ Marais, Lorenco vd Westhuizen, Lanze Botha, Tebo Maroke en Marcel Smit(o/k). Die seuns het reeds twee opwarmings wedstryde gespeel en die uitslae is soos volg: 0/16’s: teen Oos-Vrystaat wen 54-12 teen Sandveld wen 28-0 0/19’s: teen Oos-Vrystaat wen 21-19 teen Sandveld en 31-29 Die onder 16 week vind in Frankfort plaas vanaf 28 Junie tot 1 Julie en die onder 19 week vind in Reitz plaas vanaf 28 Junie tot 9 Julie...

Read More

Hoërskool Sand du Plessis – Vrystaat Kiewiete o /16

Vrystaat Kiewiete Sannies is baie trots op die volgende seuns wat ingesluit in die Vrystaatse Kiewiete spanne. 0/16’s van links: Arthur Watkins, William Bloem, Rudolf Coetzee, Gerhard Fouche(o/k), Michael Armstrong en Enrico Vermaak. Die onder 16 week vind in Frankfort plaas vanaf 28 Junie tot 1 Julie en die onder 19 week vind in Reitz plaas vanaf 28 Junie tot 9 Julie 2015. Ons wens die seuns alle sterkte toe en vertrou dat hulle Sannies se naam hoog gaan...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest