Category: Other Activities

Paashaas verras Fichies

Fichie-leerders het ‘n reuse verrassing gedurende die Paastyd ontvang.  Die leerders het nie net van Jesus se kruisiging en opstanding geleer nie. Die Fichie-leerders het ook ‘n kuiertjie en gratis paaseier van die Paashaas gekry.  Baie dankie vir die Graad 1-Ouerkomitee wat die fantasie by die leerders lewendig hou.  Die skool het nog behoorlik  gegons oor die Paashaas se...

Read More

Grey – ATKV-Tienertoneel in aksie

Een van die jaarlikse hoogtepunte op die kalender, is die ATKV-Tienertoneel wat in Augustus plaasvind. Verlede jaar het meer as 3000 hoërskoolleerlinge in 180 produksies deelgeneem aan hierdie gesogte kompetisie. In 2016 het Durbanville Hoërskool weggestap met die goud. Hulle het R30 000 kontant ontvang, sowel as die ATKV-Tienertoneelwisseltrofee. Die tweede prys is R20 000 en die derde prys is R10 000. ATKV-Tienertoneel is ’n nasionale kompetisie vir hoërskoolleerders en die doel van hierdie kompetisie is om ‘n liefde vir Afrikaanse toneelspel by hoërskoolleerders te kweek sodat leerders hulle eie kreatiwiteit en talente daardeur kan ontgin en ontwikkel. Met...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest