Category: Netbal

OMS Netbalkliniek en Toernooi 29 Maart – 2 April 2015

Aangebied vir o.12- en o.13- spanne. AGTERGROND:  Dit is die eerste netbalkliniek en –toernooi wat Oranje Primêr aanbied.  Die idee was om dit vir die skole aan te bied wat aan die Grey Superseries gaan deelneem.  Maar ons het ‘n paar ander skole ook betrek.   Ons kursusleier is oud-Proteaspeelster, Patrys van der Merwe (neé Basson). Ons het ‘n ONGELOOFLIKE borgskap van Hestony Vervoer gekry en ons is ontsettend baie dankbaar daarvoor!  Elke dogter en beampte ontvang ‘n t-hemp en ‘n groot geskenkpakkie.  By die dinee, Woensdagaand, word die volgende toekennings gemaak: Aanvallende speler van die toernooi Verdedigende speler van die toernooi...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest