Category: Netbal

HSH NETBAL KOOK BY WESSEL MAREE AANDREEKS

HSH NETBAL KOOK BY WESSEL MAREE AANDREEKS Die o.14- en o.16-netbalspanne van Hoërskool Hennenman was die wenners (in hulle onderskeie afdelings) van die Wessel Maree Aandreeks. o.14 Agter v.l.n.r.: Roelé Bester, Adé Bester, Adelaide Majola, Megan Marais, San-Marie Myburgh en Lu-Marié Schlebusch Voor v.l.n.r.: Chelsea Havenga, Mev. Elsabé Oosthuizen (afrigter) en Mampho Thelingoane...

Read More

Wildeklawer Rugby- en Netbaltoernooi 2015

Die jaarlikse Wildeklawer Rugby- en netbaltoernooi is gehou vanaf 24 tot 27 April 2015 op die gronde van Hoërskool Diamantveld in Kimberley. 11 Top netbalskole van oor die hele land het deelgeneem. Die Wildeklawer uitnodigingspan, wat bestaan uit die o.17 SA Skolenetbalspan van 2014 het die twaalfde span uitgemaak. 12 van Suid-Afrika se top skeidsregters is vir die toernooi gebruik. Hoërskool Sentraal was in dieselfde poel as Paarl Gim, Menlopark en Diamantveld ingedeel. Sentraal het in sy eerste wedstryd Saterdag te staan gekom teen Menlopark en gewen met 29-15. In die tweede wedstryd teen Paarl Gim is die bordjies verhang en het Sentraal verloor met 25-24. Tydens die...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest