Category: Netbal

President Brand Primêre Skool wen Nelsdrif 4 aan ‘n kant wisseltrofee.

Nelsdrif Netbaldag Saterdag 6 Junie 2015 op ‘n baie koue oggend het verskeie skole saamgetrek op Nelsdrif vir hulle Netbal en Rugby dag. PBS se span vir die 4 aan ‘n kant Nelsdrif Wisseltrofee het na swoeg en sweet as wenners geeindig. Baie geluk julle! Foto van Links na Regs: Karla Markgraaf, Zandre v Aardt, Mev Estelle Hugo (Afrigter)  Tlotlang Mokomela, Lee Ann Lamprecht, Mev Elaine Groenewald (Afrigter) en Sane...

Read More

Jaarlikse Derby by Hoërskool Witteberg

Tydens die jaarlikse derby tussen die hoërskole van Bethlehem het beide skole goed presteer. Die Hoërskool Witteberg was die gasheer vir Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Die netbalderby was gekenmerk deur klipharde netbal en sprankelspel was aan die orde van die dag. Witteberg se uitslae is as volg: 1ste span wen: 44-22 2de span speel gelykop: 16-16 3de span verloor: 27-15 4de span wen: 21-10 O/14A verloor: 15-22 O/14B verloor: 12-17 O/14C wen: 12-11 O/15A wen: 19-11 O/15B verloor: 17-10 O/16A verloor: 23-16 O/16B verloor: 17-10 Op die hokkieveld het Witteberg na Saterdag reeds twee spanne wat deur is na die...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest