Category: Netbal

Thepa Trading Netbaltoernooi in samewerking met VKB – 2017

Die sesde THEPA TRADING NETBALTOERNOOI vir streekspanne, in samewerking met VKB, het vanaf 18 – 21 Julie 2017 op Hennenman plaasgevind en agt spanne het deelgeneem. Daar was vier spanne uit Lejweleputswa – die Rooikatte, Flaminke, Lions en Tiere, een uit Oos-Vrystaat – die Kosmosse, een uit Xhariep Platteland, een uitnodigingspan – die Relekile Warriors en een uit Fezile Dabi – die Kiewiete. Netbal van hoogstaande gehalte is gelewer. In die uitspeelrondtes het die die Oos-Vrystaat Kosmosse met Xhariep Platteland en die Lejweleputswa Tiere met die Fezile Dabi Kiewiete afgereken om sodoende in die finaal te speel. Die Lejweleputswa Tiere het as wenners van die toernooi geseëvier....

Read More

Fichies wen fast-five Netbal

Fichies is die eerste laerskool in Bloemfontein wat Fast-Five netbal aanbied.  Dit was ‘n reuse sukses en die spelers het dit sommer baie geniet.  Fichies se 0/13 Netbalspelers sluit hulle seisoen af op ‘n hoë noot.  Fichies wen nie net die toernooi nie, maar het definitief die beste gees tydens hulle wedstryde.  Baie geluk met hierdie uitmuntende...

Read More

Witteberg se 0/15 netbalspan is die wenners van die Motsepe-beker

Witteberg se 0/15 netbalspan is die wenners van die Motsepe-beker. Hul sal gedurende Oktober aan die Nasionale kampioenskap deelneem. Witteberg het in die finaal van die beker teen Oranje Meisieskool kragte gemeet. Hulle wen die wedstryd met 21 doele teenoor 19. Die meisies is van links voor: Michaela Naude, Keisha Liebenberg en Yolani Fourie Agter van links: Xanda de Jager, Marnelle Taljaard, Elzarie Botes, Franci Bibbey, Sue-Mari Claassen en mev. Carlen Schutte...

Read More

Jim Fouchè het ook SA-Spelers

SA-SPELERS  Twee leerders van JF is ingesluit in SA-spanne: Jana Bester (links) verower ‘n 1ste plek in Swartbal Potspel in die dogters o/19 Bal kategorie en is dus die Dogters o/19 SA 9-Ball Kampioen. Sy is ook in die SA-span ingesluit wat aan die Wêreld Junior Kampioenskappe in Rusland gaan deelneem. Vir die derde agtereenvolgende jaar kwalifiseer sy ook vir Proteakleure. Elmeré van der Berg (regs) word gekies vir die SA o/16 –...

Read More

THEPA TRADING NETBALTOERNOOI IN SAMEWERKING MET VKB – 2017

Die sesde THEPA TRADING NETBALTOERNOOI vir streekspanne, in samewerking met VKB, het vanaf 18 – 21 Julie 2017 op Hennenman plaasgevind en agt spanne het deelgeneem. Daar was vier spanne uit Lejweleputswa – die Rooikatte, Flaminke, Lions en Tiere, een uit Oos-Vrystaat – die Kosmosse, een uit Xhariep Platteland, een uitnodigingspan – die Relekile Warriors en een uit Fezile Dabi – die Kiewiete. Netbal van hoogstaande gehalte is gelewer. In die uitspeelrondtes het die die Oos-Vrystaat Kosmosse met Xhariep Platteland en die Lejweleputswa Tiere met die Fezile Dabi Kiewiete afgereken om sodoende in die finaal te speel. Die Lejweleputswa Tiere het as wenners van die toernooi geseëvier....

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest