Category: Mountain Biking

Hoërskool Sentraal se bergfietsryspan neem deel op nasionale vlak

Die volgende leerders van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein se eerste bergfietsryspan het 6 – 7 Oktober aan die Nasionale Kampioenskappe in Megaliesburg gaan deelneem. Dit is die eerste keer dat Sentraal deurdring as skool om op  Nasionale vlak deel te neem. v.l.n.r  Stian Schoeman, Etienne Burger, Johann Coetzee, Marco Reitz, Hercules Nel, Chanté Olivier ( Sy behaal ‘n 1e plek en kry die trofee vir beste Sub-junior dogter bergfietsryer in die...

Read More

Hoërskool Sentraal met Bergfiets uitslae

Baie geluk aan Chanté Olivier van Hoërskool Sentraal wat die naweek van 14 , 15 April die XCO MTB SA cu #2 by Wolwespruit in Pretoria gewen het. Hier is ‘n beter uiteensetting van waarvoor XCO MTB SA staan: XCO Cross County Olympic MTB Mountain Bike SA CUP #2 Staan vir die 2de been uit 4 wedrenne van die nationale reeks wat bekend staan as die SA Cup( Suid...

Read More

JF se fietsryers presteer baie goed

JF se fietsryers het tydens hul laaste Tydtoets- en Vrystaat Padfietskampioenskappe baie goed presteer: V.l.n.r:  Kyla Buys (2de in Tydtoets en 1ste in Padwedren)  ;  Ben Brits (1ste in Tydtoets en 2de in Padwedren) ; Cherize Bezuidenhout (1ste in die Tydtoets) ; Raymond Prinsloo (2de in die Tydtoets en 1ste in Padwedren) en Simoné Färber (1ste in die Tydtoets en 1ste in...

Read More

Grey Kollege Sport results 15 February 2016

MTB At the South African Road cycling championships Rinus Maarsingh and his father came 3 rd overall in the Tandem section. SQUASH During the past weekend our Top 6 squash players took part in the annual St Andrews festival. Unfortunateley our number one player had to withdraw and a reserve player was called up for all the matches. This made the task at hand much bigger due to the fact that all of our players had to play one position up from where they normally would. The results were as follows: Game 1:              Grey College vs. Parktown                         Draw                    ...

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest