Category: Karate

Hansie Labuschagne van Hoërskool Sentraal

Hansie Labuschagne van Hoërskool Sentraal wen Brons medalje by Gojukai Wêreld kampioenskappe in Canada  Baie geluk aan Hansie Labuschangne van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein wat deelgeneem het aan die Gojukai Wêreld Kampioenskappe in Canada vanaf 25 September – 5 Oktober waar hy ‘n bronsmedalje in Kumute verower het. Tralies is trots op jou,...

Read More

Primêre Skool Jim Fouché by Vrystaat karate kampioenskap 2017

Op 15 en 16 September 2017 was dit weer `n vreugde om betrokke te wees by Karate in die Vrystaat, maar ook by JF se karatekas.  JF se naam is hoog gehou by die jaarlikse Vrystaat Karate Kampioenskap te Bloemfontein. Die jaar is die kompetiesie bietjie verander en karatekas is onder hulle skool se naam ingeskryf en die kompetisie is verdeel in drie kategorieë waarvolgens karatekas ingeskryf kon word.  Kategorie 1: “Novice” (beginners), Kategorie 2: “Development” (meer gevorder) en Kategorie 3: “Elite” (beste van die beste). Daar is ook terselfde tyd proewe gehou vir die Karate SA Ontwikkelings Kampioenskap...

Read More

Annchen Weihmann, ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell op Bethlehem

Annchen Weihmann, ‘n leerder van Laerskool Truida Kestell op Bethlehem bewys weereens haar durf in Karate. Sy het in Durban aan die SA Elite nasionale kampioenskap deelgeneem en Goud verwerf in in Kata. Annchen bewys hiermee haar toewyding en uithouvermoë en word beloon met dié pragtige prestasie. Die skool en gemeenskap is baie trots op...

Read More

Hoërskool Witteberg Karate nuus

Karate Suid-Afrika het die SA Elite en Ope Kampioenskappe aangebied in Durban op 14 en 15 Julie by die Fred Crookes Sport Sentrum by DUT. Met die Ope kon elke provinsie 4 karatekas per afdeling inskryf en met die Elite neem die top 6 karatekas van elke afdeling teen mekaar deel Die volgende leerlinge van Hoërskool Witteberg was deel van die Vrystaatspan: Ope: JP Bosman het ‘n Brons medalje verwerf in Kumite in die Seuns Juniors afdeling in sy eie gewigsgroep Elite: Corne du Preez het ‘n Silwer medalje verwerf in Kumite in die Meisies Juniors afdeling in haar...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest