Category: Hockey

Welkom Volkskool se 0/7 hokkiespan

Nog so klein, maar tog so groot hart. Hierdie 0/7 hokkiespan van Welkom Volkskool is absoluut gereed vir die slagveld. Hulle het koning gekraai tydens ‘n jaarlikse hokkietoernooi wat by Welkom Volkskool aangebied word. Die spannetjie is bang vir niks en toon elke wedstryd wat in hulle steek. Voor vlnr:  Janeke v. Aswegen;  Janke Coetzee;  Marizaan Combrink;  Audrey Hodgson; Elmé Pienaar; Suné Nel en Nia J.v.Rensburg. Agter vlnr: Mej. Christine de Jager en Mej. Nell-Mari Mahne...

Read More

Welkom Volkskool se 0/12A hokkiespan is ‘n span wat gerus dopgehou moet word.

Welkom Volkskool se 0/12A hokkiespan is ‘n span wat gerus dopgehou moet word. Hierdie groep meisies speel hokkie van hoë gehalte en het dus as kampioene van die veld af gestap tydens Welkom Volkskool se jaarlikse hokkiedag. Ons wil graag dankie sê aan Welkom Gimnasium en Goudveld Hoërskool vir hulle insette gedurende ons Hokkiedag. Voor: Tyla Wasmȕth. Middel vlnr:  Jeané Venter;  Tha-Mari Meiring;  Kiana van Vuuren;  Germoneese v. Schalkwyk;  Zani Maree;  Kaylie Halgreen en Amy Healey. Agter vlnr:  Ashley Wasyliszyn;  Ilke de Klerk;  Britney Wasyliszyn;  Luané Pienaar; Mej. Chamoné Koekemoer (Afrigter) en Megan v.d....

Read More

Ons as Volkies is baie trots op ons 0/13A hokkiespan

Ons as Volkies is baie trots op ons 0/13A hokkiespan. Hierdie groep dogters het voorwaar uitsonderlike talent vir hokkie. Tydens die Welkom Volkskool hokkiedag is hulle aangewys as die algehele wenners. Hierdie span word met trots geborg deur Indiana Spur Welkom. Baie dankie aan Goudveld Hoërskool vir die besonderse geskenkpakkies. Tellings vir die dag: Teen Aurora 0-0 (gelyk) Teen Koppie Alleen 9-0 (wen) Teen Merriespruit 3-0 (wen-finaal) Voor: Tamryn Swartz Middel vlnr:  Kristen Weyers (Onderkaptein);  Minke van Wyk (Kaptein) en Franzel de Jongh. Agter vlnr: Mej. Lené Boshoff (Afrigter);  Kay-lee Hall;  Charmaine Coetzee;  Clarise Kluin;  Ashley du Toit; Mienke...

Read More

Hoërskool Witteberg Hokkie nuus

`n Groot totaal van agt hokkiemeisies van Hoërskool Witteberg was ingesluit in die Noord-Vrystaat O18 A hokkiespan. Hierdie span toer  vanaf 9-15 Julie na Potchefstroom vir die Nasionale Toernooi. Van links: Nanna van Zyl, Nadja Fourie, Catelen Briedenhann, Nichè Odendaal (Kaptein), Lenè Marais, Sunè Smit en Lissa Ackeer. Afwesig op foto; Nepo Serage...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest