Category: Golf

Rooiskool – Vrystaat Hoërskool Toernooi Golf

Rooiskool se A gholfspan het puik presteer tydens VRYSTAAT HOËRSKOOL TOERNOOI toe hul 2de geëindig het en daarmee gekwalifiseer het om aan die SA HOËRSKOOL TOERNOOI te gaan deelneem.6 skole het deelgeneem en die top 2 kwalifiseer. Die span was Charl Oosthuizen; Franco Froneman, Kobus du Preez en Ge-Rico Muller. Toernooi vind tydens Augustus plaas. Foto: Jaco...

Read More

Uitslae Grey teen Affies 10 Mei 2015

Die FNB Classic Clashes tussen Grey en Affies het die afgelope naweek plaasgevind.  Hier is die uitslae: Grey vs Affies 10 Mei 2015 RUGBY SPAN GREY Affies Status 14A 31 17 Wen 14B 12 24 Verloor 14C 12 10 Wen 14D 19 19 Gelykop 14E 0 29 Verloor 14F 24 12 Wen 15A 32 24 Wen 15B 13 12 Wen 15C 7 20 Verloor 15D 0 36 Verloor 15E 14 50 Verloor 15F 0 55 Verloor 16A 17 16 Wen 16B 19 22 Verloor 16C 0 25 Verloor 16D 12 14 Verloor 16E 0 55 Verloor 16F 18 14...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest