Category: Golf

Rooiskool Gholfspan eindig 2de

Rooiskool se eerste Gholfspan eindig 2de in die Noord-Vrystaat Hoërskoleliga. Ge-Rico Muller, Noël Els en WJ Oosthuizen is ook opgeneem in die Noord-Vrystaa Gholfspan. Ge-Rico is ook aangewys as die nr.1 speler!  Foto bo van 1ste span: Voor: Matthew Deyzel, mnr. Jaco Froneman, Ge-Rico muller Agter: WJ Oosthuizen, Noël Els...

Read More

Rooies presteer in Gholf

Leerders van Rooiskool het tydens die Vrystaat Junior Toernooi te Ficksburg besonders goed presteer. Ge-Rico Muller het die 0/17-afdeling gewen  en WJ Oosthuizen het ‘n 3de plek in die 0/17-afdeling behaal. Ge-Rico het tellings van 76, 74, 72 behaal vir ‘n telling van 222 houe – dit is Ge-Rico se 1ste toernooi wat hy as ALGEHELE VS KAMPIOEN gekroon word Foto bo: WJ Oosthuizen en Ge-Rico Muller...

Read More

Joubert Breytenbach – Blouskool Kroonstad – Golf Achievements

Joubert Breytenbach grade 11 learner at Blouskool in Kroonstad achievements in Golf this year: Free State – Northern Cape Division u/17 in Clarens – 2nd Place. Free State – Northern Cape Division u/17 in Bloemfontein – 3rd Place. Free State – Northern Cape Division u/17 in Welkom – 3rd Place. Free State – Northern Cape Division u/17 in Bethlehem – 1st Place. And for that reason he was chosen to participate for: Free State – Northern Cape Division u/17 HEX (attending SA tournament in George – October 2015) is 3rd in the Free State Joubert is 2nd in the...

Read More

Twee leerders van Rooiskool ingesluit in Vrystaat o/19 Gholfspan

Franco Froneman en Ge-Rico (foto bo), twee leerders van Rooiskool is na afloop van die laaste Vrystaat Junior Gholftoernooi wat plaasgevind te Schoemanspark Bloemfontein, ingesluit in die Vrystaat 0/19 Gholfspan wat aan die SA Hextoernooi in george vanaf 3-6 Oktober 2015 gaan deelneem. Tydens die bogenoemde toernooi het Ge-Rico Muller met tellings van 72, 71 en 76 algeheel 4de geeindig en Franco met tellings van 76, 72 en 72 algeheel 6de geeindig Hulle is ook ingesluit die 0/19 Vrystaatspan wat aan die gesogte  SA Interprovinsiale toernooi te Worcester vanaf 13-18 Desember  gaan deelneem. Ge-Rico het ‘n uitsonderlike prestasie behaal...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest