Category: Dance

Lalla du Plessis van Hoërskool Sentraal verwerf Springbok kleure in Dans

Hoërskool Sentraal in Bloemfontein is baie trots op Lalla du Plessis, ‘n graad 8 leerder van die skool wat haar Springbok kleure in dans verwerf het. Sy was ingesluit in die SA span wat SA gaan verteenwoordig het in Amerika tydens die Wacopa wêreld kampioenskappe in Julie 2017. Tydens die kampioenskappe het sy ‘n industrie goue medalje verwerf en ‘n algehele 2 de plek, silwer medalje. Lalla is ook genooi om die 2 de September 2017 in die “showcase of champions” op te tree voor minister Nathi Mthetwa en ander regering verteenwoordigers van uitvoerende kunste na aanleiding van haar...

Read More

Hoërskool Hennenman dans nuus

Roelé (links) en Adé (regs) Bester, ‘n graad 10-tweeling van Hoërskool Hennenman het aan die World Trial- danskompetisie by Sun City deelgeneem en behaal ‘n eerste en tweede plek. Hierdie was die tweede van vier kwalifiserende kompetisies om aan die einde van die jaar aan die IDO (International Dance Organisation) se Wêreldkampioenskappe in Poland en Praag deel te neem....

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest