Category: Cricket

Izél Cilliers van Rooiskool stap met talle trofeë weg

Izél Cilliers ‘n graad 12 leerder van Rooiskool het tydens die skool se prysuitdeling met talle trofeë en toekennings weggestap. Sy is aangewys as: Beste Sportvrou van die jaar Veelsydigste dogter van die jaar – verdien vir: Akademie 4 vakke bo 70% en 3 vakke bo 60%; Krieket – SA 0/19 dogterspan; Atletiek-deelname Vrystaat interhoër; Netbal – Fezile Dabi Kiewietspan; Leierskap – Kaptein Vrystaat 0/19 dogters krieketspan,kaptein AHS 1e-netbalspan Sy ontvang die toekenning van “‘n Gesonde liggaam, huisves ‘n gesonde verstand” vir die beste balans tussen akademie en sport handhawing Sy ontvang die skool se hoogste eerbewys – Die...

Read More

Momentum 1-day Cup

Momentum 1-Day Cup : VKB Knights vs The Unlimited Titans 23 October 2015 And Momentum 1-Day Cup : VKB Knights vs. Bizhub Highveld Lions 25 October 2015 The VKB Knights squad selected for the Momentum 1-Day Cup matches against The Unlimited Titans and Bizhub Highveld Lions: Reeza Hendricks Rudi Second (W/k) Diego Rosier Obus Pienaar Patrick Botha Tumelo Bodibe Werner Coetsee (Captain) Shadley van Schalkwyk Malusi Siboto Corne Dry Tumi Masekela Dillon du Preez   Team will be finalized before start of...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest