Category: Athletics

Rooiskool in Kroonstad salueer Mia van Oudsthoorn.

Mia is deur Nathan Janusey van ASU gekontak, nadat Pierre Blignaut haar afstande op  Pierre Blignaut akademie vir diskus en gewigstoot se webwerf gelaai het. Nathan Janusey is die bemarker vir Angelo State University in Texas, USA Hulle het aan Mia ‘n vol beurs (scholarship) aangebied, wat haar losies, boeke, klasgeld, en maaltye insluit. Die beurs sluit ook gratis mediese sorg in. Sy gaan vir die eerste 3 jaar in ‘n pre-mediese rigting studeer, waarna sy sal spesialiseer as Chiropraktisyn. Sy sit ook haar atletiek loopbaan voort deur afrigting van mnr Janusey en sal dan namens ASU deelteneem teen ander universiteite...

Read More

Sports

Categories

Sports

Sports

Sports

Positive Quotes

Life isn’t about finding yourself. Life is about creating yourself – George Bernard Shaw

Pin It on Pinterest