Category: Archery

Altus Aucamp van Grey College kry Protea-kleure in boogskiet

Robin Hood sou moontlik sy moses teëgekom het teen Altus Aucamp van Grey Kollege in Bloemfontein. Hierdie 16 jarige (gr.10) seun het pas teruggekom vanaf Argentinië, waar hy Suid-Afrika verteenwoordig het in boogskiet tydens die Wêreldkampioenskappe. Hy het 5de in die spanskiet geëindig, asook algeheel 17de in die individuele skiet. Om sy Protea-kleure te verwerf vanjaar en Suid-Afrika te verteenwordig in Argentinië, was beslis die hoogtepunt van sy lewe sover. Ander hoogtepunte vir 2017 is die feit dat Altus die nasionale kampioenskappe vir veldskiet, sowel as binneshuise skiet gewen het! Hy het ook twee nuwe binneshuise gebreek en drie...

Read More

Rooies presteer tydens Vrystaat Atletiek

Rooiskool se atletiekspan eindig 8ste in die Vrystaat tydens die Interhoërbyeenkoms. Totale medaljestand van 26 – 6de meeste medaljes van al die skole. Top 50 beste prestasies van byeenkoms: Mia van Oudtshoorn behaal ‘n algehele 14de plek (Gewigstoot D o/19 met 12.94m) en ‘n algehele 26 ste plek (Skyfwerp D o/19 met 41.27m) Rooiskool se 0/16- en 0/19-meisies aflosspanne wen elk ‘n silwer medalje. Foto 1 – Medaljewenners (1-3e plekke) Voor: Britney von Ahlefeldt 2e D o/15 Hoogspring (1.45m); Lucian Bekker 2e S 0/17 Verspring (6.44m) Tweede ry: Johané van Coller 2de D o/15 Verspring (4.85m); Lou-Ann Swart 1ste...

Read More

Grey College Sport & Culture results – 18-25 May 2015

SA SAALPERD NASIONALE KAMPIOENSKAPPE 2015 Thomas Beukes het, as vertoner, aan die SA Saalperd Nasionale Kampioenskappe 2015 deelgeneem en die volgende plasings behaal: Klas 23 – Kampioen Siertuig Plesierperd Drywers 18 Jaar en Onder = 3de Plek Klas 46 – Kampioen Siertuigperd Merrie/Reun, Drywers 18 Jaar en Onder = 1 Ste Plek Klas 51 – Kampioen Vyfgang M/R 15.1 Hand En Onder, Ruiters 18 Jaar En Onder = 3de Plek Klas 77 – Kampioen Kinderparkperd Merrie/Reun, Ruiters 18 Jaar en Onder = 5de Plek Klas 87- Kampioen Driegang Kinderryperd, Ruiters 18 Jaar en Onder = 6de Plek Klas 134...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest