Category: Gallery

THEPA TRADING NETBALTOERNOOI IN SAMEWERKING MET VKB – 2017

Die sesde THEPA TRADING NETBALTOERNOOI vir streekspanne, in samewerking met VKB, het vanaf 18 – 21 Julie 2017 op Hennenman plaasgevind en agt spanne het deelgeneem. Daar was vier spanne uit Lejweleputswa – die Rooikatte, Flaminke, Lions en Tiere, een uit Oos-Vrystaat – die Kosmosse, een uit Xhariep Platteland, een uitnodigingspan – die Relekile Warriors en een uit Fezile Dabi – die Kiewiete. Netbal van hoogstaande gehalte is gelewer. In die uitspeelrondtes het die die Oos-Vrystaat Kosmosse met Xhariep Platteland en die Lejweleputswa Tiere met die Fezile Dabi Kiewiete afgereken om sodoende in die finaal te speel. Die Lejweleputswa Tiere het as wenners van die toernooi geseëvier....

Read More

Fichies-kommando gaan groot

Die Retiefkampterrein het vlam gevat toe die Fichie-voortrekkers arriveer vir hullejaarlikse Olienhoutkommando kamp.  Die voortrekkers het baie aktiwiteite gehad naamlik handwerk, muurklim, glip-en-gly,  noot-vir-noot, geswem by Maselspoort en Voortrekker Pictionary gespeel, wat hulle behoorlik aktief gehou het.  Baie dankie aan Juffrou Chantel Tomas en haar baie bekwame offisiere wat ‘n suksesvolle, prettige en onthoubare  kamp aangebied het.  Fichies se voortrekkers hou koers om te volhard en te...

Read More

FEZILE DABI KAMPIOENSKAPPE – Rooiskool

FEZILE DABI KAMPIOENSKAPPE 15/16 FEBRUARIE 2017  Rooiskool eindig in die algehele tweede plek naas Sasolburg Hoërskool. Top 10 prestasies: Mia van Oudtshoorn behaal die 2de plek in die gewigstoot met 932 punte en die 6de plek in diskus met  884 punte. Rooies verower 59 medaljes:  26 goud, 26 silwer en 12 brons Die volgende atlete het goed presteer: Dogters O/14 1 Anricke Scriven goud – 100m goud – verspring silwer – 200m Dogters O/15 2 Yoandi Kirstein silwer – 90m hekies silwer – 300m hekkies 3 Michelle Storm goud – gewigstoot goud – spiesgooi brons – diskus 4 Leandre...

Read More

Gallery

Categories

Gallery

Gallery

Gallery

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest