Category: Willem Postma

Willem Postma – Jaarlikse Pretstap op Naval Hill

Ons het ons jaarlikse Pretstap gehou op Naval Hill.  Ons het verskillende karakterwaardes wat ons deur die jaar by die skool toepas.  Elke graad het volgens die kleur van hulle Karakter aangetrek. Burgerskap Pers Graad 1 Regverdigheid Oranje Graad 2 Verantwoordelikheid Groen Graad 3 Betroubaarheid Blou Graad 4 Respek Geel Graad 5 Omgee Rooi Graad 6 Geloof Wit Graad 7 Ons skenk ook ‘n deel van ons winste aan ‘n liefdadigheid Ons probeer dit elke jaar vir ‘n instansie gee wat dit bitter nodig het.  Ons het reeds in die verlede aan Kansa en  Reddersburg kinderhuis skenkings gemaak. Hierdie...

Read More

More about Willem Postma

Click the Image More about Willem Postma in Bloemfontein









Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest