Category: Truida Kestell Laerskool

Stéfan du Plooy van Truida Kestell

Stéfan du Plooy van Truida Kestell in SA Nasionale Seuns o/12 groep Truida Kestell in Bethlehem is beslis ‘n skool waarmee rekening gehou moet word. Stéfan du Plooy is Saterdagaand in Potchefstroom met die junior meesters gala-aand in tennis SA se nasionale seuns O/12-groep opgeneem. Die groep bestaan uit slegs 22 lede. ‘n Unike prestasie waarop hy baie trots kan wees. Stéfan is beslis ‘n ambassadeur vir tennis asook vir sy...

Read More

Truidjies presteer in krieket.

O/13A Zack Hatting, Hloni Mokoena. Baie geluk aan die volgende seuns van laerskool Truida Kestell in Bethlehem, wat in onderskeie Oos-Vrystaat krieketspanne opgeneem is.   O/13B Connor Nel, Wean Claasen, Hendrik Janse van Rensburg, Johan Whitehead, Jake Landman, Christiaan Schoonraad. O/11A Ryno Hatting, Stefan Meintjies, Tshepo Motloung, Lesego Mosikili.    O/11B Jeandré Ferreira, Stéfan du Plooy, Xander...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest