Category: Rooiskool

Lucille Carmen Bray van Afrikaanse Hoërskool ontvang ‘n brons medalje by WOW-spelfees

Lucille Carmen Bray, ‘n gr.9-leerder van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad, het op 21 Oktober 2017 aan die Nasionale WOW-spelfees te Stellenbosch deelgeneem en ‘n brons medalje ontvang. Daar was 30 landswye gr.9-spellers wat op Afrikaans Huistaal-vlak deelgeneem het. Sy het van 10:00 tot 13:15 gespel en met ‘n koppeltekenwoord uitgeval.   Foto: Tinkie...

Read More

AHS Kroonstad Rooiskool wys koshuisprefekte vir 2018 aan

Die Arbeidsvreugde koshuis van die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad se koshuisprefekte vir 2018 is: Voor: Chappies van der Walt, Jaap Erasmus (onderhoofseun), Valie Wiggens (hoofseun), Janet van Niekerk (hoofdogter), Janeke van Tonder (onderhoofdogter), Misa van Niekerk Agter: Meyer van der Merwe, Bertus deetlefs, Jannie Crous, Jolanda Lombard, Danica van Zyl, Lettie van Zyl Sterkte met jul groot...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest