Category: Free State Schools

UV Skool vir Aanvullende Gesondheidsberoepe Sluitingsdatum 29 Mei 2015

Voornemende studente wat hulle vir 2016 wil inskryf by die Universiteit van die Vrystaat se Skool vir Aanvullende Gesondheidsberoepe moet daarop let dat die sluitingsdatum vir inskrywings Vrydag 29 Mei 2015 is. Keuringsprosedure:  Alle aansoeke om toelating vir B Arbeidsterapie, BSc (Dieetkunde), BSc (Fisioterapie) en B Optometrie is onderhewig aan keuring.  Weens die beperkte aantal plekke beskikbaar, word slegs ’n beperkte aantal kandidate jaarliks tot die eerste studiejaar toegelaat.  Voornemende studente moet hulle aansoek om toelating tot die universiteit saam met die volledig voltooide keuringsvorm indien. Studente wat beplan om ’n graad in Arbeidsterapie te doen, moet ’n skriftelike bewys lewer van ’n...

Read More

CSA NAME UNCAPPED QUARTET IN TEST SQUAD

Wednesday, 27 May 2015 CRICKET SOUTH AFRICA (CSA) today named four uncapped players in the Test match format in the Castle Lager Proteas squad for the two-match series in Bangladesh in July and August. They are the Knights opening batsman, Reeza Hendricks, Nashua Cape Cobras wicketkeeper, Dane Vilas, and the bizhub Highveld Lions duo of spinner, Aaron Phangiso, and fast bowler, Kagiso Rabada. All four have previously represented the Proteas in the limited overs formats. “The changes have been brought about partly by the retirement of Alviro Petersen and the non-availability of AB de Villiers who has been granted...

Read More

Categories

Positive Quotes

Life isn’t about finding yourself. Life is about creating yourself – George Bernard Shaw

Pin It on Pinterest