Category: Free State Schools

Welkom Gimnasium – Voortrekkers

Die volgende Gimmie Voortrekkers is uitgenooi om van 10 tot 15 Julie as kandidate die Hoofleierswag- en Presidentsverkenningskamp te Doornkloof by te woon. Die Voortrekkers wat die kamp bywoon word gekies uit Voortrekkers wat vooraf `n teoretiese eksamen geskryf het. By die Gimmies word kultuur as baie belangrik beskou. Baie geluk julle en geniet die kamp. Voor: Janeske van Zyl, Amri Schlebusch en Carien Meyer. Agter: Juf. Elsie Botha en mnr. Hendrik Deysel wat in beheer van die Voortrekkers is. Inligting verskaf deur...

Read More

Dertien Gimmies in die Cravenweek 22-tal.

Gimmies in die Cravenweekspan Dertien Gimmies in die Cravenweek 22-tal. Hierdie is `n prestasie waarop enige skool op enige plek in die land trots sal wees. Julle manne laat elke Gimmie en oud-Gimmie se harte warm klop. Baie geluk met julle baie besonderse prestasie. Ons is baie trots op julle en kan nie wag vir die Cravenweek om aan te breek nie. Geniet elke oomblik van die toernooi in Stellenbosch. Baie geluk ook aan die twee afrigters van die Gimmies se 1ste rugbyspan menere Roean Bezuidenhout en Jacques Juries. Julle weet hoe om die beste uit die manne te...

Read More

Welkom Gimnasium Ongelooflike Gees van Personeel en Leerders

Personeel ondersteun ons Skoolhoof. Die foto van die personeel met hul kamerjasse is regtig in lig gewees om gees uit te beeld van ons Skoolhoof en personeel tydens die Derby die afgelope naweek. Jaarliks vind die Derby plaas tussen Welkom-Gimnasium en Goudveld. Ons Skoolhoof het aan die 1ste rugbyspan ‘n uitdaging gestel dat indien hulle telling 60 en meer is en Goudveld 15 en laer met die finale fluitjie, dat hy die Maandag in sy slaapklere skool toe sal kom. Wel, toe wen ons Gimmies met 66-6 en dus het die personeel ons Skoolhoof ondersteun. Ons hoof is mnr...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest