Category: Jim Fouche

Oudleerling van Hoërskool Jim Fouché is Mev Bloemfontein 2017

Marlize Potgieter, oudleerling van Tjokkies en Hoërskool  Jim Fouché in Bloemfontein is onlangs aangewys as Mev Bloemfontein. Marlize is in Bloemfontein gebore, het hier grootgeword en bly nog al die jare hier. Marlize en Frikkie, het drie geskenkies ontvang, Nicole (16), Juwen (14) en Lize (12). Sy is mede-eienaar van UTD HR Consulting wat spesialiseer in organisasie herstruktuering en posbeskrywings. Marlize is tans ‘n trotse Tjokkie- en JF mamma. Haar gesin en familie is vir haar uiters belangrik  en sy streef daarna om ‘n goeie balans te handhaaf tussen werk en gesinstyd. “Wanneer alles om jou begin inmekaar tuimel...

Read More

Hoërskool Jim Fouché hou jaarlikse Sport- en Kultuurdinee

FOTO 1  (links)  Iselle van den Heever (Senior kultuurpersoon vir 2017) (regs)  Anja Kotzé (Senior sportpersoon vir 2017) FOTO 2  v.l.n.r:  Elmeré van den Berg  (Junior sportpersoon vir 2017) Chandré Erasmus (Junior sportpersoon vir 2017) Elizri Malan (Junior kultuurpersoon vir 2017) FOTO 3    Tharina van der Walt (NUUSMAKER VAN DIE JAAR  vir...

Read More

Drie rubyspanne van Hoërskool Jim Fouché wen hul ligas

Ek stuur graag vir julle rugbynuus uit Hoërskool Jim Fouché.  Drie van ons spanne was wenners in hul ligas waarin hulle gespeel het. o/14 A – RUGBY  Die o/14 A – rugbyspan van H/S Jim Fouché  is die wenners van die o/14 A rugbyliga in die A-afdeling  vir 2017. Voor v.l.n.r:  Charl de Lange ; Sherwin Carelse ; Bevon Brown ; William Meyer ; Tshegofatso Bosaletse 1ste ry  v.l.n.r:  Renier Nel ; Jayden de Bii ; Jaylan le Roux ; Dihan van Schalkwyk ; Gre-Shané Adams 2de ry v.l.n.r:  André Boshoff ; Jeandré Bornman ; Kevin McIntyre ; Mnr....

Read More

Categories

Positive Quotes

Life isn’t about finding yourself. Life is about creating yourself – George Bernard Shaw

Pin It on Pinterest