Category: Hoërskool Hennenman

Leerders van Hoërskool Hennenman ontvang merietetoekennings

Die volgende leerders het merietetoekennings tydens Hoërskool Hennenman se jaarlikse prysuitdeling ontvang: v.l.n.r.: Delmari Hoffman (LJ Theron Veelsydigheidsbeker en Dr Bakkies du Plessis Wisseltrofee vir Veelsydigste Sportvrou), Giuseppe Olevano (Dr Bakkies Wisseltrofee vir Veelsydigste Sportman), Lara Badenhorst (Kultuurtrofee) en Rolene Greeff (Abraham Theron Verdienstelikheidsbeker en ABSA BANK Trofee vir Akademiese...

Read More

Delmari Hoffman, graad 12-leerder van Hoërskool Hennenman

o.19-MEISIEKRIEKETSPELER VAN DIE JAAR Delmari Hoffman, graad 12-leerder van Hoërskool Hennenman is deur die Vrystaat Krieketunie aangewys as die o.19-meisiespeler van die jaar vir die seisoen 2016/2017. Sy het tydens die Nasionale week in Pretoria gedurende Desember 2016 ‘n totaal van 292 lopies geslaan. Haar lopietempo (strike rate) vir die week in T20-wedstryde was 161.47 en 184.13 in die 50-over wedstryde. Sy het ook in drie wedstryde haar vyftigtal behaal (71*, 53* en 80) en was ook in drie wedstryde nie uit nie. Sy was ook die kaptein van die Vrystaat o.19-meisiespan in die 50-over...

Read More

Verskeie seuns en personeel van Hoërskool Hennenman verteenwoordig die Sandveldspanne

Verskeie seuns en personeel van Hoërskool Hennenman verteenwoordig die o.16- en o.19-Sandveldspanne gedurende die vakansie op die VKB-uitnodigingsweke as spelers, afrigters en spanbestuurders. Agter v.l.n.r. op die foto is: Mnr. Frans Kruger (afrigter o.19), Dewald Hamman (o.19), Thinus Claassen (o.19), Cornel Fourie (o.19), Mnr. C. Schlebusch (spanbestuurder o.16), Ryan Engelbrecht (o.16), JC Kleynhans (o.16), Xolani Gongo (kaptein o.19) en mnr. A. van Niekerk (afrigter o.16). Voor v.l.n.r. is Gerrit Ferreira (o.19) en Carlos Kosha (o.16). Die o.16-Sandveldspan was by die VKB-uitnodigingsweek in Frankfort en die o.19-Sandveldspan  by die VKB-uitnodigingsweek in...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest