Category: Grey Kollege Primêr

Grey se uitslae by die Sand du Plessis Entrepreneursdag

23 Groepe seuns, Engels en Afrikaans, neem deel aan die Sand du Plessis se entrepreneursdag. Die seuns word beoordeel in ses afdelings. Die seuns oortref hulleself weer eens en behaal eerste plekke in vier van die ses afdelings: OORSPRONKLIKE NAAM & SLAGSPREUK: Imoyi Grey: Michael Heyns; Regardt König; Sean Allam. ALGEMENE VOORKOMS & KREATIWITEIT: Cowboy Saloon: Franjo Hatting; Cosie Visser; Pieter-Schalk Grobbelaar. BESTE AANBIEDING, VERPAKKING: Gap Wrap: Güim van Wyk; Anrich Viljoen; Pierre Joubert. BESTE FINANSIëLE BESTUURDER/PLAN: Dyna Dudes: Sebastian Cronje; Schalk Maartens. BEST ENTREPRENEUR: Virtual Reality: (Second place) Ezay...

Read More
  • 1
  • 2

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest