Category: Grey College

Neels Volschenk, kaptein van Grey Kollege

Die kaptein van Grey Kollege se o/14A krieketspan, Neels Volschenk, het met ‘n uitmuntende kolfbeurt die wedstryd in sy span se guns laat draai. Neels het op nommer vyf ingekom, terwyl die telling teen Waterkloof, nie belowend gelyk het met 40 lopies vir die verlies van drie paaltjies nie. Hierdie kolwer het 212 lopies gemoker van slegs 118 balle in ‘n 45 beurte tuiswedstryd! Vir ‘n nommer vyf kolwer is dit beslis ‘n reuse prestasie! Grey Kollege behaal ‘n telling van 390/9 op die telbord, terwyl Waterkloof uitgeboul word vir 249 in 40.4 beurte. Neels het ‘n goeie seisoen...

Read More

Fritz van der Merwe of Grey College is National champion in T-Bone racing

Grey College is definitely a school with boys who excel in a variety of sport. Fritz van der Merwe (15) is a great example of this. He did exceptionally well in T-bone motorbike racing at the 2017 National Junior Enduro Championship. His combined scores of the races placed him in the 1st overall position in the National High School Junior category. The championship consisted of 6 races during the year and Fritz received points in 5 of the races with two gold medals, one silver medal and two fifth places. T-Bone racing started this year and therefore it was...

Read More

Grey-stoeier, Crowther van Niekerk, wen goud

‘n Stoeier van Grey Kollege, Crowther van Niekerk, het die afgelope naweek goud verower die Grieks Romeinse afdeling tydens die SA proewe wat in Pretoria aangebied is. Hy is opgeneem in die SA-span wat aan die Afrika Kampioenskappe in Nigerië gaan deelneem in Februarie 2018. Crowther is ook ‘n lid van die SA Kadetspan wat onlangs in Amerika gaan toer het en met uitstekende uitslae teruggekom het. In La Pine, stoei hy drie wedstryde en wen al drie. Hy wen 2 wedstryde met ‘n val en een wedstryd met Tegniese Superioriteit (hy het sy opponent met meer as 10...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest