Category: Fichies

Fichies Voortrekkers besoek Botaniese Tuine

Die graad 3 Voortrekkers van Fichies het aan die einde van die tweede kwartaal die Botaniese tuine besoek. Dit was deel van hul spanafsluiting en hulle werk aan die plantekennis spesialisasie.  Hulle het gekyk na die verskillende inheemse plante.  Die seuns en dogters het dit voorwaar geniet.   Dankie aan Juf. Emsie en Juf. Luzanne wat hulle vergesel...

Read More

Wikus Vorster van Fichies beste projek by Nasionale Ekspo

Streeks Ekspo by Universiteit van die Vrystaat Fichies se kinders het weer baie goed gevaar.  Hulle verwerf 5 goue medaljes, 6 silwer medaljes en 9 brons medaljes.  Baie geluk aan Wikus Vorster (gr. 7) wat deurgaan na die Nasionale Ekspo, sy projek word ook aangewys as die beste laerskoolprojek. Inligting verskaf deur:  Chantél Tomas (foto...

Read More

Fichies Herwinningsprojek 2015

Fichies is deel van die Eco-Schools en is ‘n Groen-Skool. Elke maand versamel ons leerders rommel vir Herwinning in.  Die Graad 2 Bere-klas enJuffrou Phialetta de Beer is elke maand onoorwonne en spog met ‘npragtige Wisseltroffee. Die Herwinningsprojek samel op ‘n gereelde basis ‘n allemuntige R 3 000  in. Foto bo:  Graad 2 B en Juffrou Phialetta de BeeR Inligting verskaf deur:  Chantél Tomas (foto...

Read More

More about Fichies

Click the Image More about Fichies in Bloemfontein









Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest