Category: Fichies

Fichies se Damean trap silwer by SA’s los

Een van Suid-Afrika se beste junior-fietsryers, Damean Oosthuizen (Hoërskool Fichardtpark) het verlede week wéér sy veelsydigheid bewys toe hy die silwermedalje in die juniorafdeling van die Suid-Afrikaanse Omnium baanfietsrykampioenskap in Kaapstad in die sak gesteek het. Kom ons verduidelik eers wat ‘n Omnia-kampioenskap is, want dan is dit eers duidelik oor hoeveel veelsydigheid (vaart, krag, uithouvermoë) ‘n fietsryer moet beskik om sy stempel in dié afdeling van baanfietsry af te druk. Omnia is ‘n Latynse woord en die beste vertaling vir dié woord in Afrikaans en met verwysing na die genoemde fietsrydissipline is heel waarskynlik “volkome”. Fietsryers moet in...

Read More

Fichies hou heerlik Lentedag!

Lentedag 2015 Fichies hou heerlike Lentedag.  Leerders kon vrywillig ‘n Stokkielekker teen R10 koop.  Die maatjie kan dan kies vir watter  maatjie, juffrou, ouer ens. hy/sy dit wil gee.  Die waarde wat ons skool wil uitlig met die stokkielekkers is omgee vir ander mense. Die Geldjies word geskenk aan ‘n dogtertjie in Graad 3 wat baie siek is....

Read More

Wayde van Niekerk se ma rig af by Fichies se atletiekkliniek

Kort nadat Wayde van Niekerk, die Bloemfonteinse blits die wêreldtitel verlede week in die 400 m in Beijing (Sjina) gewen het, het sy ma en stiefpa, Odessa en Steven Swarts hulle moue opgerol en Vrydag en Saterdag as afrigters diens gedoen by die Laerskool Fichardtpark se gewilde jaarlikse atletiekkliniek. Die kliniek is by die Mangaungstadion in Bloemfontein aangebied en het meer as 250 atlete gelok. Odessa, wat in haar jong dae self ‘n naeloper van formaat was en Steven het die jongspan wat die kliniek bygewoon het in die naelope touwys gemaak, en wie beter as twee mense wat...

Read More

More about Fichies

Click the Image More about Fichies in Bloemfontein









Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest