Category: Blouskool

Baie geluk aan die Blouskool se nebalspelers wat opgeneem is in die Fezile Dabi netbalspanne

Mitchelene Molutsi van Blouskool is opgeneem is in die o/18 Fezile Dabi netbalspan. (Links voor)Hanke Swart, Ananke Loubser, (Links agter) Matau Kekana en Dimpho Mokwena is opgeneem is in die Fezile Dabi o/17 netbalspan Lenè du Plessis en Lerato Mokobo van Bloues  is opgeneem is in die o/16 Fezile Dabi netbalspan Palesa Makoli, Julie-Anne Fourie en Tlholohelo Magopodi is opgeneem in die o/15 Fezile Dabi...

Read More

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest