Category: Blouskool

Hoërskool Kroonstad (Bloues) stel hul nuwe personeel vir 2018 bekend

Hoërskool Kroonstad (Bloues) stel hul nuwe personeel vir 2018 bekend   voor: mev. Erna de Klerk (Tegniese Wiskunde, Besigheidstudies, Ekonomiese Bestuurswetenskappe); mej. Christel du Toit (Afrikaans, Engels), agter: mej. Elré Odendaal (Afrikaans, Natuurwetenskappe, Wiskunde, Engels, Menslike Sosiale Wetenskappe); mej. Riani Stoltz (Wiskunde, Tegniese Wiskunde, Wiskunde Geletterdheid); mnr. Willie Wiese ( Igenieursgrafika en Ontwerp, Lewensoriëntering, Tegnologie); mnr, Maynard Kumm (Meganiese Tegnologie, Tegnologie), mej. Kyla Tagliaferri ( Engels, Skeppende Kunste); mev. Tinkie Hattingh...

Read More

Bloue presteer in krieket

Marianke Rossouw, ‘n 14-jarige leerder van Blouskool in Kroonstad, is vir die Vrystaat 0/16-meisieskrieketspan gekies. Sy was ook as kaptein aangewys tydens ‘n toernooi wat in Pretoria gehou is van 1-4 Desember 2017. Die toernooi het bestaan uit 35 beurte wedstryde en ook 20 beurte. Sy het in totaal 125 lopies aangeteken van 95 balle. Haar span het altesaam 3 wedstryde gewen, 1 gelykop gespeel en 2 verloor. Sy word afgerig deur Leon...

Read More

Blouskool – Hoërskool Kroonstad se perderuiter presteer goed

Nicola Lategan van Hoërskool Kroonstad se prestasies rondom haar perde-sport. Nicola Lategan is ‘n leerder van die Blouskool in Kroonstad. Sy is gekies vir die Vrystaat A SANESA span vir Hoërskole vlak 4. Dit is vir Suid-Afrikaanse Western Mounted Games. (SAWMGA) Die nationale Kampioenskappe is van 30 September tot 2 Oktober 2017 gehou. Daar is in 12 items meegeding waarvan Nicola 4 eerste plekke, 2 derde plekke en een vierde plek behaal het. Sy is dan ook aangewys as die algehele wenner van die Hoërskole Vlak 4 (dus eerste in Suid Afrika vir die vlak) Die Vrystaat A span...

Read More

Blou Skool in Kroonstad presteer in Skeinat Olimpiade

Sasol Vrystaat Fisiese Wetenskappe Olimpiade  Blou Skool in Kroonstad presteer in Skeinat Olimpiade Bloues het hierdie jaar aan die Sasol Vrystaat Skeinat Olimpiade en Departementele Fisiese Wetenskap Olimpiade Gr 10 deelgeneem. Verskeie uitstekende prestasies is deur ons leerlinge behaal: Twee graad 11-leerders,  Anneri Wessels en Rudene Weideman, is onder die top 50 leerders in die Vrystaat en is genooi om die Fisiese Wetenskappe konvensie te Potchefstroom by te woon. This year 61 learners from our school participated in the Departemental Physical Sciences Olympiads gr 10.  Four of the learners, (front) Mofate Leopeng, Otlotleng Mabale, (Back) Elmar van Aardt and...

Read More

Tien leerders van Hoërskool Kroonstad in die provinsiale rondte van WOW-spelfees

G’n keer aan hulle A, B, C… Dit was wéér tyd vir die jaarlikse WOW-Spelfees en Bloues is trots om te sê dat daar 10 deelnemers was wat ons skool by die provinsiale rondte, wat op 31 Augustus 2017 by die Hoërskool Eunice plaasgevind het, verteenwoordig het. Links van agter  – Chantal Kruger (gr. 9), Engela van der Merwe (gr. 8), Chelani Brink (gr. 8), Suné Grobler (gr. 10). Links van voor – Karla van der Westhuizen (gr. 9), Chanél Morgan (gr. 8), Mia-Marie Campher (gr. 8), Mari Potgieter (gr. 9). Afwesig – Morné le Grage (gr.8), Carla Schagen...

Read More

Categories

Positive Quotes

Life isn’t about finding yourself. Life is about creating yourself – George Bernard Shaw

Pin It on Pinterest