Category: Free State Schools

Hoërskool Jim Fouché is trots op hul matrieks van 2017

Hoërskool Jim Fouché in Bloemfontein se matrieks van 2017 het weereens ‘n 100% slaagsyfer behaal. JF is een van slegs 115 skole  in die land wat die afgelope 5 jaar 100% slaagsyfer kon behaal. 19 Leerders het 4 of meer onderskeidings verwerf. 224 Vakonderskeidings is behaal en 78% van die matrieks het geslaag met matriekvrystelling. In al die 21 vakke wat deur JF aangebied word, is ‘n gemiddeld van 57% en hoër behaal. Jim Fouché is ook baie trots op die 3 leerdes onder die top 50 in die Vrystaat wat uitgenooi is na die Departementele prysuitdelingsfunksie. Iselle van...

Read More

Cullen Thomas van Hoërskool Sentraal in Bloemfontein, presteer in swem

Baie geluk aan Cullen Thomas van Hoërskool Sentraal, hy het tydens die Desember-vakansie die volgende prestasies in swem behaal. CULLEN THOMAS OKTOBER – DESEMBER 2017 SWEM UITSLAE 6 – 8 OKTOBER:  MANGAUNG AQUATICS GALA 11 Goud en 1 Silwer Beste in oudederom 17 en ouer 20 – 21 OKTOBER 2017:  OTTERS PRESTIGE GALA 5 Goud, 1 Silwer en  1 Brons Trofee Sr Victor Ludorum 29 NOVEMBER – 3 DESEMBER 2017 11 Goud, 2 Silwer en 2 Brons Beste in Ouderdom 17 en ouer Ontvang die Senior Victor Ludorum Trofee 16 – 22 DESEMBER 2017:  COMMONWEALTH TRIALS IN DURBAN Moes...

Read More

Grey Kollege, Bloemfontein, skenk waatlemoene aan voedingskema

Die graad 12 koshuisseuns van Leith-huis by Grey Kollege, moes onlangs weer waatlemoene insamel vir die “tradisionele” waatlemoengeveg wanneer die nuwe graad 11 koshuisbrakke in Leith-huis intrek. Diè manne het egter besluit dat die waatlemoene eerder geskenk as gemors moet word. Na gesprekke met die Departement Onderwys, is daar besluit om die 25 waatlemoene te skenk aan die laerskool Koot Niemann in Bloemspruit, wat ‘n voedingskema vir sommige kinders by hulle skool bestuur. Die skool het ongeveer 1250 laerskoolleerders en die opwinding was groot oor die waatlemoene. Voor: Jade Koraan, Elethia Pick (hoofmeisie), Danver Brussel (hoofseun) en Lee-Yagin Arendse....

Read More

Categories

Positive Quotes

Life isn’t about finding yourself. Life is about creating yourself – George Bernard Shaw

Pin It on Pinterest