Category: Featured

Hoërskool Hennenman kies leiers vir 2018

Die volgende leerders is die leiers van Hoërskool Hennenman vir 2018: Voor v.l.n.r.:  Inge Delport (hoofmeisie), Cara Ehlers, Simoné Nel, Lehanné Dippenaar, Jean-Maré Dickson en Megan Meyer (onderhoofmeisie) Agter v.l.n.r.: Lerato Motsoaledi, Dewald Hamman, Zederrick Beer, Ruben Bakkes, Hanno Serfontein (onderhoofseun) en Gerrit Ferreira...

Read More

Hoërskool Bethlehem Voortrekker nuus.

Op Saterdag 19 Augustus was die jaarlikse Eskom Ekspo vir jong wetenskaplikes gehou te UFS QwaQwa. Nege projekte is ingeskryf waarvan 7 medaljes behaal het. Goue medaljes: Steven Sacht-Luwes, Lize-Ri Reynders en Frederick Potgieter. Silwermedaljes: Leané Lessing en MC le Roux. Bronsmedaljes: Celesté Liebenberg en Anja Bruwer (groepprojek) en Linelle Lemmer. Leanél ontvang die Eskom-prys vir die beste projek in die kategorie Energy efficiency. Steven ontvang die prys vir die beste projek in Ruimtewetenskap en word ook aangewys as die ALGEHELE WENNER.  Hy en Leanne word genooi om gedurende die Oktober-skoolvakansie aan die Nasionale Expo in Boksburg deel te...

Read More

Thepa Trading Netbaltoernooi in samewerking met VKB – 2017

Die sesde THEPA TRADING NETBALTOERNOOI vir streekspanne, in samewerking met VKB, het vanaf 18 – 21 Julie 2017 op Hennenman plaasgevind en agt spanne het deelgeneem. Daar was vier spanne uit Lejweleputswa – die Rooikatte, Flaminke, Lions en Tiere, een uit Oos-Vrystaat – die Kosmosse, een uit Xhariep Platteland, een uitnodigingspan – die Relekile Warriors en een uit Fezile Dabi – die Kiewiete. Netbal van hoogstaande gehalte is gelewer. In die uitspeelrondtes het die die Oos-Vrystaat Kosmosse met Xhariep Platteland en die Lejweleputswa Tiere met die Fezile Dabi Kiewiete afgereken om sodoende in die finaal te speel. Die Lejweleputswa Tiere het as wenners van die toernooi geseëvier....

Read More

THEPA TRADING NETBALTOERNOOI IN SAMEWERKING MET VKB – 2017

Categories

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest