Category: Culture

Hoërskool Hennenman – Graad 8 sottekonsert:

Hier volg skolenuus oor ons graad 8 sottekonsert: Tydens Hoërskool Hennenman se jaarlikse sottekonsert het die graad 8’s die gehoor vermaak met “A night at the movies!”. Van Madagascar en Nemo to by Semi Soet en Mission Impossible was op die program en het vir skaterlag gesorg. Op foto 1 is v.l.n.r. Emilé Botes, FC du Plessis, Pierre Engelbrecht, Andrea van den Heever, Jean Venter en Anton Jacobs (voor) in ‘n uittreksel uit Madagascar. Die minions van Despicable Me het ook kom kuier. Op die foto v.l.n.r. is : Chanelle Mendes, CJ Meyer, Chantel Nel en Kayla du...

Read More

Grey College Primary – Chess

Chess/Skaak Short Description/ Kort Beskrywing: Ek het die volgende inligting van Christiaan se ma ontvang (Vrydagaand 24 April). Christiaan Kotze (gr 2) verteenwoordig Suid-Afrika in skaak (hy speel bord 2) gedurende die Junie vakansie waar hy sal deelneem aan die Common Wealth Championship in Indië; in Oktober aan die World Youth Championship in Griekeland en in Desember aan die African Youth Championship in...

Read More

Senties se ATKV Redenaars presteer

Op 17 April het die ATKV Redenaars in Bethlehem deelgeneem en die volgende redenaars het deurgedring na die semi-finaal wat op 22 Mei by Grey in Bloemfontein sal plaasvind. Op foto voor is Nike Botha Graad 3 – Lekker is net ‘n vinger lank: ‘n Mens het tien vingers om ‘n leeftyd te hou. Agter is Carla Crous Graad 5 – Blaffende honed byt nie: My mamma se blaf het ‘n byt. Paul Zietsman Graad 7 – ‘n Boom groei altyd ‘n skaduwee: Ouers moet liewers detensie sit as kinders. Mia Jordaan Graad 4 – Een swaeltjie maak nie...

Read More

BVHS – Voortrekker se Redenaars vaar uitstekend!

BVHS se redenaars het hierdie jaar uitstekend gevaar.  19 leerlinge van die skool het deurgedring na die Vrystaat semi-finaal en sal die naweek van 21 Mei 2015 in Bloemfontein deelneem.  Ter voorbereiding sal hulle ook aan die Radikaal Redenaars deelneem op 13 Mei 2015.   Weereens ‘n bewys van Voortrekker se gesonde kultuurmilieu.   Foto Voor: Steven Sacht-Luwes, Laura Wessels, liesl Kasselman, Franzet Farrell, Carla Fourie, Khomotso Mokoena, Reitumetse Mofokeng, Thembisile Mthembu, Reitumetse Mphuthi Agter: Elaine van Wyk, kailyn de Jesus, Koos Muller, Elmarize Knobel, Riana de Jager, Lerato Sechele, Bongile Ncala, Mponang Mokoena, Karabelo Moloi, Zanda...

Read More

Culture

Categories

Culture

Culture

Culture

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest