Category: Culture

Beate Boshoff wenner van Nasionale Musiekkompetisie

Beate Boshoff, ‘n Graad 8 leerder aan Bethlehem Voortrekker Hoërskool word as wenner aangewys in die hoërskool afdeling van die Grahamstown se nasionale musiekkompetisie .  ‘n Besondere prestasie vir ‘n Graad agt leerder wie moes meeding teen veel ouer kompetisie.  Beate was in 2014 die wenner van die PH Moore musiek kompetisie en ‘n finalis in verskeie nasionale kompetisies.  Sy ontvang in 2015 ook die Hennie Joubert prys vir ‘n besondere prestasie in die Unisa Graad 3 teorie eksamen waarvoor sy 100% behaal.  Beate beoog ‘n loopbaan as konsertpianiste en die groot konsertverhoë wink ongetwyfeld vir haar.  ...

Read More

Leerders van Hoërskool Sand du Plessis presteer by kunswedstryd

Baie geluk aan die volgende leerders wat puik presteer het by die kunswedstryd die afgelope week. Tiaan Jordaan en  Micaela Meier Ensembles A Tiaan Jordaan en Aleche Botes Esembles A Tiaan Jordaan en Wayne Filmater Ensembles A+ Tiaan Jordaan en Ester van der merwe A+ Tiaan Jordaan Keybord Solo behaal B+ Gerhard Fouché behaal die volgende vir sy musiek Baroksonate A Solo A Program B+ Concerto B+ Marlo Strydom behaal die volgende prestasie Orkesinstrumente Slaginstrumentsolo A Baie geluk aan die volgende leerders wat puik presteer het tydens die kunswedstryd. Gr 8 Gedig:  Robert Myburgh – A+, Gr 9 Gedramatiseerde...

Read More

President Brand Skool – Kunswedstryd Uitslae

Kunswedstryduitslae – President Brand Skool Graad 1                                                                Graad 4                                                                              Graad 7 Spreekkoor                             A++        Spreekkoor                            A++            Spreekkoor                         A WJ Swanepoel                      A+            Ané du Plessis                          A+    ...

Read More

Sprankelsprekers van Voortrekker Hoërskool dring deur na finaal

Sprankelsprekers van Voortrekker Hoërskool in Bethlehem dring deur na Radikaal Redenaars finaal. BVHS het benewens die leerlinge wat deurgedring het na die Nasionale ATKV redenaars kompetisie wat in Augustus plaasvind, ook skitterend presteer in die Radikaal Redenaars kompetisie wat onlangs gehou is. Elaine van Wyk, Lerato Sechele en Thembisile Mthembu: en Liezl Kasselman, Khomotso Mokoena en Franzet Farrel  dring deur na die finaal wat Nasionaal plaasvind op 31 Oktober 2015. Koos Müller dring deur na die Vrystaat finaal op 25 Julie wat in Bloemfontein...

Read More

Culture

Categories

Culture

Culture

Culture

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest