Category: Culture

Fichies-Graad R hou ‘n inry

Die Graad Re se Tema was vervoer en wat ‘n beter manier om dit uit te beeld as om ‘n inry met bokskarre te hou, springmielies te eet en ‘n na ‘n fliek te kyk.  Elke leerder het ‘n geleentheid gekry om saam met sy/haar ouers ‘n bokskar by die huis te bou.  Die karre was groot, klein, lank, kort en sommige karre was vreeslik oorspronklik. Die Graad Re geniet elke jaar hierdie oulike en gepaste...

Read More

Die junior- en senior kore van Laerskool Truida Kestell het die vonke behoorlik laat spat.

Die junior- en senior kore van Laerskool Truida Kestell op Bethlehem het die vonke behoorlik laat spat op die Harrismith kunswedstryd. Die junior koor ontvang ‘n A++ simbool. Die senoir koor slaag vir ‘n tweede agtereenvolgende jaar daarin om as die beste laerskool koor aangewys te word. Hierdie skool doen gestand aan sy reputasie as die nommer een skool in die Oos...

Read More

Hoërskool Witteberg in Bethlehem het hulle jaarlikse jeugweek gehad

Hoërskool Witteberg in Bethlehem het hulle jaarlikse jeugweek gehad vanaf 1-4 Augustus. Die bekende motiveringspreker mnr. Dawie Spies het die leerders en personeel kom toespreek. Spies het kort kort verwys na “Finish Strong” wat op toepassing is van die jeug en volwassenes van die land. Spies het ook in sy boodskap gepraat van hoe die mens homself positief moet programmeer. Foto van links; Janneke Venter, Suré Fourie, mnr. Dawie Spies, Niché Odendaal, Jana Stuart. Agter van links; Manuel Cassal, Hannah Ledingham, Johannes van Graan en Liam...

Read More

Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad hou ‘n massa-reünie.

Die Afrikaanse Hoërskool Kroonstad oftewel Rooiskool is 60 jaar oud en hou ‘n massa-reünie vir alle oud-Rooies op 8, 9 en 10 September. Vrydagaand 8 September is daar ‘n bring en braai op die rugbyveld, Saterdagoggend 9 September is Kampioen van Kampioene en Saterdagaand 9 September is “Langtafel met osbraai. Sondagoggend 10 September is daar ‘n diens in die saal. Verblyf in die koshuis is beskikbaar. Vir verdere navrae kontak Rooiskool by 056-2123159 of besoek ons...

Read More

Fichie-Graad R vier Mandeladag

Die Graad Re vier hulle jaarlikse Mandeladag altyd op ‘n baie spesiale manier. Al die “tweede-mammas” van die Graad Re word na hierdie spesiale dag uitgenooi. Hulle is van kop tot toon bederf met tee, koffie, koek, ‘n kleurvolle kombers en smul-lekker eetgoed. Baie dankie vir die juffrouens en gasvrouens wat die dag spesiale gemaak...

Read More

Culture

Categories

Culture

Culture

Culture

Positive Quotes

The expert in anything was once a beginner.

Pin It on Pinterest