Category: Careers

Careers

VISIT YOUR SCHOOL’S PAGE

Careers

Careers

Careers

Gedagte vir die week | Thought of the week

Volmaakte liefde verdryf vrees

Waar liefde is, is daar geen vrees nie, maar volmaakte liefde verdryf vrees… 1 Johannes 4:18

Ons kyk na nog ‘n manier waarop God moeilike situasies in ons lewens gebruik om ons geestelik meer vrugbaar te maak. Wat ookal met ons gebeur, selfs al bevat dit ‘n bose element, in iets positiefs verander kan word as ons saam met die Almagtige werk en Hom liefhet. Dit is nie soseer wat met ons gebeur wat belangrik is nie, maar hoe ons dit sien. Ons innerlike houding bepaal die eindresultaat. God se vermoë om ‘n moeilike situasie tot ons voordeel te laat
werk, word net beperk deur ons vermoë om Hom lief te hê en saam met Hom te werk. As ons Hom liefhet, sal ons Hom vertrou, as ons Hom vertrou, dan kan ons verseker wees dat niks wat met ons gebeur, teen ons kan werk nie.

Selwyn Hughes

Pin It on Pinterest