Category: Academics

Laerskool Naudéville in Welkom se Top tien leerders van elke graad

Gr 7 top-10 Duan Jacobs, Roezaan Mouton, Lezé Serfontein, Byronne Louw (afwesig), John- Henry Burrows, Niel Bredell, Luane Louw, Jene Fourie, Khyla Lamdman en Leane du Plessis Gr 6 top-10 Adriaan Muller, Stefan Meyer, Rudo Bezuidenhout, Jandre Marx, Janke Marx, Kyla Stevens, SG Hamman, Jaden-Lee Labuschagne, Daniël Motaung en Eldonn Bodenstein. Gr 5 Top-10 Louelle Botha, Melandri Schwartz, Kaylen Human, AJ Gouws, Elaine de Bruyn, Mianique Lombard, Ariella Jose, Kelly-Ann Engelbrecht, Teagan Saayman en Dylan van Loggerenberg. Gr 4 top-10 Juliette Schoeman, Lynn-Mari Louw, Ruan Bredell, Jenna-May Matthysen, Christiaan van Staden, Zander Pretorius, Marlé Volschenk, Nathan Reinbird-Webb, James Kruger...

Read More

Dis lekkerrrrrrr by Volkies!!!!

Die Gr. R leerders van verskeie kleuterskole het op 19 April by Welkom Volkskool, oftewel Volkies, se Gr. 1 Ope-aand kom kuier. “Lekkergoedland” het almal betower en oral was opgewonde gesiggies wat meer wou weet van die groot skool. Die nuwe maatjies is heerlik bederf terwyl die mamma’s en pappa’s meer van ons skool gehoor het en die uitstallers besoek het. Volkies is reeds opgewonde oor 2019 se nuwe Gr....

Read More

Welkom Gimnasium se Landbouwetenskap-leerders maak met die ware Jakob kennis

Die Gr. 12 Landbouwetenskap leerders het ‘n praktiese geleentheid gehad om met beeste in die kraal te werk en met die harde werklikheid te make te kry. Ten spyte van reën-onderbrekings kon hulle self beeste onderhuids en binnespiers inspuit, asook brandmerke opsit. Dit was ‘n baie modderige omgewing waarin dit gedoen moes word. Nogtans baie leersaam, ‘n onvergeetlike ervaring en baie...

Read More

Academy

Remax First Bloemfontein Properties for Sale

Categories

Academy

Academy

Academy

Positive Quotes

Be strong & courageous. Do not be terrified or discouraged, for the LORD your God will be with you wherever you go. -Josh 1:9

Pin It on Pinterest