C & N Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, se nuwe parkie is vandag onthul, die finale produk is te danke aan dié jaar se Graad 7 Fondsinsamelingprojekte!

Dankie aan almal wat help ondersteun het. Die skool bedank ook Edunation – Educational Products & Toys vir julle uitstekende kreatiwiteit met die parkie!

(Foto bo:) Juf Tanya Fourie, hoof van die grondslagfase het die lint geknip.

(Foto links:) Heel bo op vooruitwa: Ilne Steenkamp

Agter vlnr: Melienke Bosch en Mieke Steyn

Middel: Ashley Williams

Voor vlnr: Zoe Delport en Lea Seeney