C en N Primêre Meisieskool Oranje in Bloemfontein, is trots op hul dogters wat vanaf 24-28 Oktober in die Paarl deelgeneem aan die Gerrie Berner Tennistoernooi en as wenners koning gekraai het.

Vlnr: Donna Le Roux, Mia Schimper, Ansoné Theron, Carli Kruger, Nina Schimper, Zané Volschenk en Karla Victor