Bethlehem Voortrekker Hoërskool het die graad 9 Natuurwetenskap Quiz in die Vrystaat gewen. 23 Spanne het op 18 en 19 Oktober in Bloemfontein aan die provinsiale kompetisie deelgeneem waar die Trekkers met die louere weggestap het.
Trekkertrots.

Vlnr: Niël Swanepoel, Nicolene Cronje, Henro Botha en Jack Lyon