18 Skole het vir hierdie afdeling ingeskryf tydens die Inter Africa Bureau de Change.

BVHS wen hul wedstryde teen Helpmekaar en Hoërskool Fichardtpark.

Hulle verloor teen De Aar, Transvalia en Hoërskool Linden en eindig 8ste in die B-afdeling.

Trekkertrots!

Vlnr: E van Wyk, J Barnard, J Azar en H Botha