Daar het 12 skole in hierdie afdeling ingeskryf tydens die Inter Africa Bureau de Change.

BVHS se dogters speel teen Sentraal 2 en Sannieshof en verloor naelskraap.

Hulle wen teen Curro Hazeldean en speel teen De Aar 2 in hul eerste uitspeelwedstryd.

Hulle wen oortuigend en speel teen die Inter Africa-span in hul laaste wedstryd.

In ‘n naelbytstryd wen BVHS 4/2. Die dogters het skitterende tennis gespeel.

Trekkekrtrots!

Vlnr: F Fourie, J Muller, M Masut en A Brussow