Bethlehem Voortrekker Hoërskool se swemmers het die afgelope naweek deelgeneem aan die Midmar Ope water swem oor ‘n afstand van 1.6 km te Howick, Kwazulu Natal.

Die volgende tye is behaal:

Robbie Hattingh: 20:44 min en 20:31 min

Stephan Naudé: 24:22 min

Wian Botha: 31:59 min

Tristan Craven: 34:09 min

Wian Burger: 34:35 min

Piet Botha: 34:40 min

Kennith Outram: 30:47 min, 31:26 min, 34:18 min en 37:50 min

Wikus Botha: 43:40 min

Cullen Steyn: 30:23 min

Jayden Steyn: 34:14 min

Rayno Botha: 33:23 min

Caitlyn Koster: 33:13 min

Ebet Bester: 32:19 min

Kiana Engelbrecht: 25:45 min en 26:28 min

Cherna Fouché: 28:02 min

Anke Fourie: 29:42 min

Trekkertrots!